About Listing

Social Media Links



Kryolan is n professionele grimeer vervaardiger. Ons is gestig net na die tweede wereld oorlog in Berlyn in 1945, deur n toegewyde chemie-student, Arnold Langer. Met bestendige groei, is Kryolan beskikbaar is meer as 95 lande wereldwyd. Met meer as 16,000 produkte in ons versameling, maak Kryolan voorsiening vir professionele grimeerkunstenaars asook klante. Kryolan het ses velde van bekwaamheid: Mode, TV & Film, Teater, Spesiale Grimeer Effekte, Lyfkuns en Verbruikers. “By Kryolan, maak ons grimering. Maar nie soos enige iemand anders nie. Want anders as enige iemand anders, maak ons eintlik ons eie grimering. As een van die eerste kosmetiese maatskappeie in die wereld, gebruik ons – ons eie formules en resepte om ons eie produkte te produseer. Ons beoog ons produkte. Ons skep ons produkte. Ons formuleer ons produkte en bring hulle in bestaan met liefde. Ons doen dit al meer as 70 jaar – en ons doen dit steeds vandag. Daar is net een werklike professionele grimeer maker. Daar is net een Kryolan.”

Maps coming Soon!

Similar Vendor

SD&Co Beauty
Featured

SD&Co Beauty

Gauteng

LDK Beauty
Featured

LDK Beauty

Gauteng

Trend Mi Life
Featured

Trend Mi Life

Gauteng