Beeld Matriek Lente Ekspo 2019

Is jy nog onseker oor jou toekoms ná jou skoolloopbaan?  
Dan moet jy nie Beeld se Matriek-Lente-Ekspo by Weiveld, Pretoria, misloop nie!
Die ekspo is die perfekte geleentheid om al jou vrae oor moontlike studierigtings en loopbane aan kundiges te rig.
Beeld se Matriek-Lente-ekspo word op 1 September aangebied en enige hoërskoolleerling is welkom. 
Kaartjies is te kry op tixsa.co.za.

Kom kuier saam Wedding Hub SA en Francois van Coke